agenda

Toekomstige gebeure by BAS vir 2025



Mei 2025

  • 29 Mei @ 19:00 “Hemelvaart Diens”

  • Junie 2025

  • 2 tot 6 Junie @ 19:00 “Pinkster Dienste”
  • (6 Junie word Pinkster afgesluit met sop en brood)
  • 15 Junie @ 09:00 “Vadersdag Diens”
  • 15 Junie @ 18:00 “Optrede gospel sanger Willie Joubert” (toegang gratis offergawe sal opgeneem word)
  • 26 Junie @ 19:00 “Opleiding”


  • Julie 2025

  • 26 Julie @ 14:00 “Bid by kerk vir God se beskerming en salwing”
  • 31 Julie @ 19:00 “Opleiding”


  • Augustus 2025

  • 17 Augustus 17:00 Interkerklike "Praise and Worship"
  • 21 Augustus 19:00 “Opleiding”


  • September 2025

  • 26 September @ “Gemeente Praise en Worship aand”


  • Oktober 2025

  • 25 Oktober @ 14:00 “Bid by Kerk vir God se beskerming en salwing”


  • November 2025

  • 7 November 18:00 “Jeug Praise en Worship”
  • 8 November 16:00 “Gemeente ete, verjaarsdag en jaar afsluiting”
  • 9 November @ 09:00 “Hawe Dankdiens”
  • 9 November @ 18:00 “Weskus vir Jesus 5”
  • 10 tot 12 November @ 19:00 “Weskus vir Jesus 5


  • Desember 2025

  • 7 Desember @ 09:00 “Jeug konsert”
  • 21 Desember @ 18:00 “Carols by candlelight”
  • 25 Desember @ 08:00 “Christusfees Ddiens”
  • 28 Desember “geen diens”
  • 31 Desember @ 22:30 “Oujaarsdag diens en nagmaal”


  • dankdiens